
leef
–
gety swaai gereeld
van hoog na laag verby
maan gedrewe wentel dit
soos lewenspad vertel
–
lewe is ‘n lied wat vra
vrae wat gevra word van elkeen
wat die pad stap of hardloop
wat hul gee is wat hul kry
–
©Teãrlach
Silwerklas
4 Kommentare
-
Elizabeth
Pragtig Charles.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek