
INK se vlerke groei en ons het ons eie BOEKWINKEL!!
Ink bied gratis aan ALLE BETALENDE en AKTIEWE lede ‘n nuwe diens. Indien jy reeds ‘n publikasie in die mark het kan jy dit nou in die INK-Boekwinkel kom adverteer. Die boekwinkel sal vir alle besoekers sigbaar wees en hulle sal direk by jou kan aankoop. Jou advertensie sal in die boekwinkel bly solank as wat jy ‘n aktiewe en betalende lid is.
Kliek asb op die Boekwinkel skakel om te loer en ondersteun die skrywers/digters wat reeds adverteer.
Indien jy belangstel stuur asb ‘n omslag foto van jou publikasie, maksimum van 100 woorde beskrywing van jou publikasie en jou e-pos adres onmiddelik aan skryfafrikaans@ink.org.za
Die Inkspan
3 Kommentare
-
neels
Ek het mos klomp boeke sal vir jou oor die naweek epos
-
Amazon
Dit is 'n baie goeie idee, sal dit beslis onthou, vriendin.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie goeie idee, Anze. Ek het sommer klaar my inligting deurgestuur 😊