Jongste aktiwiteit:

HY VAL DAT HY HIK

Een nag word ek met ‘n skok wakker toe Koos met ‘n slag van die bed af val, sonder om te besef dat hy al die komberse van my afgeruk het. Ek leun oor na die man daar op die vloer en vra: En nou….? Van pure verslaentheid kan hy nie dadelik antwoord nie. Toe kom dit: Ek het gedroom ‘n trekker val op my en toe gee ek pad!

Geen ongevalle en geen stywe spiere nie. Selfs die glas water het op die bedkassie bly staan!




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed