Jongste aktiwiteit:

Die wind se roepstem

Die wind se roepstem
lok die loop
op môre se voete
wat skeefom hoop
met heesgeluid
die koggelkraai
van die maanskerf
wat hang
wie wil dan
wie wil dan
wie wil dan
nog n dowwe sterretjie vang
handpalms ontbloot
na die hemelhek gesprei
as my snakkend’ psalms
my sterretjie bevry




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak