
jy en ek
jy en ek
speel wie
is my gek
heel tyd ja
gekibbel so
in gekabbel
troebel raak
wie is dan ek
wie is my gek
wie sal weet
jy en ek
die gek
©Teárlach
2 Kommentare
-
Anze
Charles die maand projek is KLANKNABOOTSING.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koos Elsum
Ja en so stotter ons voort maar op die einde is dit net ek en ek 👴🏻 Interesant die kopie reg merk Gegewe die aantal gedigte wat jy al geplaas het, het jy al jou reg moes oproep? Net nuuskierig of ek moet begin