Jongste aktiwiteit:

Jy, my somer

Jy, my somer
as herfs besluiteloos speel
tussen somer en winter
lag jou mond dwarsdeur
die warm in my lyf,
voel ek jou sny, koud
deur die wande van my hart,
verskans ek myself
in kleurvolle onthou,
wens ek die tyd
loop vinnig na jou,
die somer van my jaar.
@Anton Kilian




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed