Jongste aktiwiteit:

karretjiemense van die Karoo

karretjiemense van die Karoo

die voorheen vergete onsigbare volk
rondtrekkende skaapskeerders
soek skeerwerk: soms in stofwolk

span uit daar langs die grootpad
in oornagskuilings van sink en hout
om môre maar weer die pad te vat

na wie weet waar die pad hul lei
op maat van kloppetie-klop klop
in die Karoo sal jy hul vir seker kry

©Marlene Erasmus
06/09/2021




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak