Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 111)

    dit sit vas die yskoue wind snerpende daling skeerbekmuistemperatuur priemende rukwinde suis deur elke swak lasplek elke vensterraam elke hoofdeksel elke koue hand so sê ek dan winter is nie vir sissies nie selfs boeties krimp van kop tot toon   © Tearlach.

solo-uitstappie – Silwer ek hunker daarna om heuningsoet herinneringe oop te sprei (soos ’n blommetjiesdeken of blokkieskombers) en ‘n mandjie vol somer-onthou uit te pak bietjie-bietjie te peusel aan keurige koestergedagtes en godgegewe gisters… dit soos warm sonstrale deur my te voel versprei terwyl vandag ’n steeltjieglas vol nostalgie skink en ek dit argeloos met […]

    so duidelik soos daglig lê jou bakermat uitgespel in bitter stryd en hervormers bloed – gerots uit bittereinders geloofstrots   dieper as bloed lê jou are versprei oor kontinente wyd baanbrekersbloed deur vlam en kroes oorlog en misoes   uit een rots is jou aangesig gekerf uit hewige stryd om voortbestaan gelouter deur […]

    ek onthou ek het ‘n gesig gesien soos net ek dit kon sien in my beskeie beoordeling skewe gesiggie uit verlede wat vandag nog uitstaan is nie die skoonheid maar die hartstog wat daar agter die gesig was so skyn alles wat jy is, ook uit jou gesig jou oë verkoop jou innerlike […]

Jy kry hulle oral in die platteland gesaai in afwagting vir die winde om te waai met koppe regop soos ‘n Sonneblom meestal pen orent, ander skeef en krom Van die Weskus op tot middel in die Karoo wag hulle geduldig vir die reën van bo om die aarde te voed met lewens water uit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed