EENSAME ALEEN MENS
OP GEDRA AAN ALZHEIMER PASIENT IN OUETEHUIS Eensame alleen mens. Weggebêre en vergeet. Waar is jou kinders heen? In droomwêreld Vlug jy terug na kinder pret, Na liefdes tyd van jongmens-wees. Weet jy dat jou helpende hande van God se liefde getuig. Jy ís baie spesiaal vir Hom! Word wakker, jy wat slaap. Hy is […]
AFRIKAANS, MY TAAL
AFRIKAANS ek lag in afrikaans ek huil in afrikaans ek glo in afrikaans
JESUS GENEES
JESUS GENEES Het jy iewers seer? Gaan nou na Jesus – Hy genees. Gaan in die Gees terug na daardie pyn-ervaring toe, jou hand in God se hand. Gaan staan weer daar. Ervaar dit weer soos wat dit was…. Jy sal die stem van Jesus hoor: My kind, Ek is by jou. Ek wil jou […]
ENGEL(S)
ENGEL(S) My oupa sê daar’s engels in die hemel. Hoe sal ek kan regkom daar? Want ek kan glad nie Engels praat!
Een en alleen
Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n langtyd die kuier teerpad deur die res van die kolonie opgeneem. Die lag en gesels en saamwees was so lekker dat ek amper vergeet het dat ’n stelling wat iemand die ander dag gemaak het, nog skuins in my gedagtes ge-ets is… Rondom […]
Totsiens is nooit verniet ..
Ek het jou vriendskap verloor, ek mis ons lag tye saam. Dit voel of die wêreld om my vergaan, want my beste vriendin is nie meer hier nie, dit voel ek het alles opgemors, deur so baie goed het jy saam my gestaan, maar, liefste vriendin, ek sal jou nooit uit my hart uit skors. […]
……..In Mekaar Se Gedagtes…………….
Al is ons ook, deur die noodlot geskei, weg van mekaar geskeer, en al verlang ons ook onsettend baie na mekaar, leef ons stees in mekaar se gedagtes, ja, so is ons vir mekaar altyd daar. Doong noodlot ons, het ons wer opgestaan en elke keer, weer probeer, leef jy steeds in my gedagtes, dit […]
My nommer een
Swaar tye het ons al oorheers, en ons het daar deurgekom ons het mekaar gedra, sonder enige onnodige vrae, ons liefde is te veel om op te som. Ek sien jou liefde raak elke dag, al sê ek dit nie genoeg nie. Ek is mal daaroor as ons saam lag, ek weet daar sal wel […]
Vader en die Karoo
Soms, baie, mis ek die stad, dan voel dit net of ek die pad kan vat. Maar dan is dit die skoonheid van die Karoo, wat my hier hou, wat my net weer laat glo. Aan Vader se pragtige hande werk, dan weet ek Hy kan soveel meer doen, ook prag bring in elkeen se […]