
EENSAME ALEEN MENS
OP GEDRA AAN ALZHEIMER PASIENT IN OUETEHUIS
Eensame alleen mens.
Weggebêre en vergeet.
Waar is jou kinders heen?
In droomwêreld
Vlug jy terug na kinder pret,
Na liefdes tyd van jongmens-wees.
Weet jy dat jou helpende hande
van God se liefde getuig.
Jy ís baie spesiaal vir Hom!
Word wakker, jy wat slaap.
Hy is die God
Van jou bestaan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.