Jongste aktiwiteit:

……..In Mekaar Se Gedagtes…………….

Al is ons ook,
deur die noodlot geskei,
weg van mekaar geskeer,
en al verlang ons ook onsettend baie na mekaar,
leef ons stees in mekaar se gedagtes,
ja, so is ons vir mekaar altyd daar.

Doong noodlot ons,
het ons wer opgestaan en elke keer,
weer probeer,
leef jy steeds in my gedagtes,
dit is asof jy nog die heeltyd daar vir my is,
sal ons hieruit opstaan weer probeer,
en al is dit hoe moeilik weer van mekaar vergeet.

Al is ons ook,
honderde myle van mekaar geskei,
is dit jy wat nog al die tyd binne my hart bly,
geen lot sal jou daaruit doong,
so leef ons steeds in mekaar se gedagtes,
dit is asof ons nog die heeltyd vir mekaar daar is.

En al dink jy ook, dis verby nou,
moet jy weet, ek bly altyd lief vir jou.

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou

09H03vm 2016/08/11




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed