Totsiens is nooit verniet ..
Ek het jou vriendskap verloor,
ek mis ons lag tye saam.
Dit voel of die wêreld om my vergaan,
want my beste vriendin is nie meer hier nie,
dit voel ek het alles opgemors,
deur so baie goed het jy saam my gestaan,
maar, liefste vriendin, ek sal jou nooit uit my hart uit skors.
Want ons het so baie gedeel,
ek mis selfs ons saam huil tye.
Ek het my hart rerig in twee probeer deel,
sal jou nooit vergeet nie.
Was dit dalk ons altwee se skuld?
Want dit voel of net ek alles in die drein afgespoel het.
Ja ons tye saam sal ek altyd onthou,
vriendin ek bly altyd lief vir jou.
©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
dis eina!