Wonderboom van Leisure Bay – Brons
Wonderboom van Leisure Bay Jou takke fluister jou storie saam branders bruisend se lied al juigend gesing deur die wind volmaakte koorsang van ‘n storie vir my… steeds onbekend jou vaalwit wortels klou desperaat tussen geelbruin rotsformaat jou lyf staan vas… so peraat soos ‘n standbeeld opgerig as huldeblyk vir ‘n goeie daad so […]
Wessel se werklikheid
Wessel se werklikheid Wessel word wakker met die gekletter van voëls in sy ore. Toe hy sy oë oopmaak, kyk hy vas in die tak van ‘n boom waaraan daar bloedrooi appels hang. Nog nooit in sy lewe het hy sulke besondere rooi appels gesien en sulke perfekgevormde blare nie. Hy staan op en pluk […]
OM TE VERSTAAN
Die mens is ‘n komplekse unieke wees. Wat verstaan ons van dinge wat ons nie verstaan nie ? Ons wonder altyd oor die onbekende omdat dit vreemd is en ons nie weet wat om te verwag nie . Enige iets waaroor ons vrees staan bekend as die onbekende omdat ons nie kennis dra daarvan nie. […]
Kwantumsprong
in ’n ongekarteerde doolhof van paradoksale neologismes kwantumsprong my denke na onbekende rympatrone … ——-oo00oo—— ©Pieter Mostert [Silwer]
WINTER
Winter het jou asem kom opeis die koue wat platvloers kom smeek op die sementvloer die hitte word verdryf met jou laaste groet ek soek na jou stem wat net ‘n fluistering was in die wegspring van Junie het jy die wedloop verloor jy het nie handdoek ingegooi nie jou einde was meeste se begin […]
Die wiel van die Digter
spiraal Sy diggenre in die uitdyende kosmiese gewelf orden Hy uit wanorde toonset oneindigheid en liriek die ewigheid van sy skeppingsgedig in vloeiende strofes die Digter laai die nag- en daeraad af tel die dae op in weke verdeel hul in maande vermenigvuldig hulle in jare en liasseer hulle in seisoene tussen die blaaie van […]
SLANG IN DIE PARADYS HOOFSTUK 2
SLANG IN DIE PARADYS junie projek HOOFSTUK 2 DIE OOGKLAP MAAK SY OPWAGTING “Weet jy kindjie,” Mary kyk na die meisie wat werk of haar lewe daarvan afhang. In die tyd wat sy hier is, sit sy nie ’n oomblik langer as wat sy moet nie. “Jy dra regtig baie goed. […]
SKIPSKOP
NAAMLOSE VREEMDELING @Loret Zwarts Sy naam is onbekend nes sy verlede skipskop hy deur die lewe vandag is net geleen tussen elke groet lê ‘n onbekende gesprek naamlose vreemdeling die ballade vir ‘n enkeling stuur ‘n brief inkloos op blanke papier skakel onbekende syfers asemlose stem huiwer in wintermis net ‘n asem in die onbekende […]
SLANG IN DIE PARADYS HOOSTUK 1 jUNIE PROJEK
1SLANG IN DIE PARADYS HOOFSTUK 1 Junie projek. DIE ONBEKENDE Lê OM DIE DRAAI “Dankie tog,” sug Amara Ludick. “Ek’s klaar vir die dag Daar Elmey my maat, dit ouditeure kan nou maar kom. Sy vou die joernaal toe, trek ’n privaat laai van haar lessenaar oop, sit die joernaal en grootboek weg en sluit […]
belofte
voor mens en Vader is dit op skrif belowe destyds, vyf-en-vyftig jaar gelede – ‘n leeftyd so baie water in die see water onderdeur die brug brue wat nie meer staan lank reeds weg gespoel steeds in die maalstroom ry ons op deinende golwe wat ons oral skuur en skaaf teen stompe […]