
SKIPSKOP
NAAMLOSE VREEMDELING
@Loret Zwarts
Sy naam is onbekend
nes sy verlede
skipskop hy deur die lewe
vandag is net geleen
tussen elke groet lê ‘n onbekende gesprek
naamlose vreemdeling die ballade vir ‘n enkeling
stuur ‘n brief
inkloos op blanke papier
skakel onbekende syfers
asemlose stem huiwer in wintermis
net ‘n asem in die onbekende wêreld
net ‘n siel wat nie toevallig jou onbekende sekondes deel
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2024 – Die onbekende projek