Jongste aktiwiteit:

ONBEKENDE GEDAANTE JUNIE PROJEK

VREEMDE GEDAANTE                     Junie projek

Vreemde gedaante in die donker nag

staan verskuil vir sy prooi en wag

Ben was hierdie man se naam

’n bekende vooraanstaande sakeman.

’n geluid buite laat hom vinnig opstaan.

kuiermense so laat in die aand?

Hy trek die gordyn verstig oop…

van êrens af kom die skoot!

 

Daar is nie geen tyd om te groet,

verstom, verdwaas…verwoed!

sy staar na die plas bloedrooibloed.

“Here, waarvoor het my man nou geboet?”

Marthie Joubert.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed