Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

belofte

voor mens en Vader

is dit op skrif belowe

destyds, vyf-en-vyftig

jaar gelede – ‘n leeftyd

so baie water in die see

water onderdeur die brug

brue wat nie meer staan

lank reeds weg gespoel

steeds in die maalstroom

ry ons op deinende golwe

wat ons oral skuur en skaaf

teen stompe en rotse

was dit nie vir éen belofte

sou ons nie bo water kon bly

daardie belofte wat ons glo

“Ek sal met jou wees..”

wanneer die reën neersif

in koue mistige winter vlae

ons ineen krimp van koue

is dit wat ons warm hou

wanneer dorre landaf winde

ons almal en alles verskroei

elke vars blaartjie wit opdroog

is dit wat belofte van lewe gee

belofte dat die soet en suur

jou hand aan hand louter

vir dit wat nog gaan kom

vertrou ons net op Hom

Ó Tearlach.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak