Jongste aktiwiteit:

Kwantumsprong

in ’n ongekarteerde doolhof
van paradoksale neologismes
kwantumsprong my denke
na onbekende rympatrone …
——-oo00oo——
©Pieter Mostert [Silwer]




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed