Jongste aktiwiteit:

WINTER

Winter het jou asem kom opeis
die koue wat platvloers kom smeek op die sementvloer
die hitte word verdryf met jou laaste groet
ek soek na jou stem wat net ‘n fluistering was
in die wegspring van Junie het jy die wedloop verloor
jy het nie handdoek ingegooi nie
jou einde was meeste se begin
halfeeu se bestaan
was nie beskore
vir die platvoetkind
haar groot hart sal jy net in die hemel vind




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed