deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Die pers heks van Blommeland skryf ‘n gedig (oor die liefde) Waar ons vlinders fuif 9 Mei 2023 620 gesien 0 Komentare 0hou van plakkaat as jy kom en gaan deur die lewensbaan is daar golwe in jou lyf wat saam met getye jou lewe reël as jy opdraande stap en jou eie lewe verwens is genade van Bo enigste ligstraal wat nog kan red plakkaat om na te mik ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende