Bors
die evas bors
bevat dier standard
longe en hart
in ribbes vasgevang
maar dan bo-op
die broosste voedsel bron
bors kleeding
is nie universeel
maar baie algemeen
die klerestuk dra bra net
die moeder borste
vol lewegewende melk
so van pramberg
tot tietiesbaai
reis my kop
van een verversing punt
na die ander
aardse bron
net net gekleed teen kille oë
onbeskermd is die broosse borste,
binne tussen ribbes vasgevang
lê ongestoord liefde
dié lewensbron
haar hart
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.