‘n Nuwe lied van drome
Lag, lag, lag…
ek skreeu dit weer
en weer
en weer …
en nog ‘n keer
Droog op jou trane
en hou jou roosmaryn
‘n Nuwe liefde bloei
met ‘n diepe diepste gloei
Een drupel drup saggies
drup, drup, drup
helder kom dit uit
saggies en sonder woorde
begin die druppels val na die droogte
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek