Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 31)

LED-lig blou sy oë blink-verhewe in glans agter glas wasem sy asem flikkerende algoritmes kodeer sy hart klop skommel die God-geordende ‘pixels’ van die heelal met voortdurende F-stop en sluiterspoed verstellings wat die etiese-ordepatrone van die mens se moraliteit aanval sakpas GPS-ruitverwysings plot die mens gekodeer binne digitaal-kliniese ‘servers’ en ‘WI-FI’-seine skommel die lug ons […]

Murmerasie Oor Rooisand het die stilte een Woensdag soos ’n donderstorm neergedaal. Niks van die sagte, bekende stilte van ’n Sondag na kerk nie, maar ’n oorverdowende, onnatuurlike leegte wat die lug verswelg! Die kerkklok, altyd ’n baken van orde, het verstom bly hang, sy tong gestol. Die trein het verbygedreun, maar sonder ’n fluit. […]

simfonie   die kakofonie van klank skryn soos krassende kraaie                       dissonant  steen des aanstoots                 stem elkeen blatant in                       solo  ‘n instrument  met wedywerende toonhoogte                        en tiradiese tempo  kerm crescendo’s selfsugtig                   falsetto in stryd teen

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed