Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 30)

Ek stap saam met Buks Appelblaar die Kalahari-woestyn in. Tussen die saggolwende rooi-rooi duine wat kontoer tot in oneindigheid, raak ek opnuut bewus van die oneindige grootheid en alomteenwoordigheid van God. Ek het op my hurke tussen die duine gaan sit. In my hand het ek rooi-rooi Kalaharisand toegevuis. Dit het vir my gevoel asof […]

(Woordtelling: 347 woorde)   “Pappa! Kom gou!” gil Annemie benoud. “Wat is fout?” vra Henk bekommerd. “Lukas het seer gekry.” Snikkend beduie sy na die stoor. Henk versnel sy pas, storm die stoor binne. “Lukas!?” “Hier Pappa!” Rou snikke ontsnap Lukas se keel. Soekend gaan Henk se oë oor die binnekant van die swak verligte […]

Hoe lees die ou Boesmangesegde nou weer? “Wie kaalvoet loop, hoor die grond se gebed. Die stilte hou die woorde wat geen mens kan skryf nie en ’n kaalvoet trap spore wat die wind nie kan uitvee nie … ” Binne die Boesman-denke is die taal wat kaalvoet praat nie vasgevang in ink op papier […]

Oktober, die mooiste maand van die jaar, bring nie net die herlewing vir die natuur nie, maar ook ’n herinnering aan die ekologiese balans wat in die die skepping gehandhaaf moet word deur die mens as rentmeesters van die Skepper. Wanneer die natuur weer ‘asemhaal’, keer kleur, lig en lewe terug, en die hemel vul […]

In die Kalahari, waar die wind stories oor die duine fluister en die sterre soos skitterende vuurvliegies aan die pikswart fluweel-karos van die naghemel hang, sit Pieter langs sy ou Boesmanvriend, Buks Appelblaar. Buks se gesig blink soos gelooide leer in die maanlig, en die vlamme van die vuur dans in sy oë. “Hoor jy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed