Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 439)

Deur diep donker dal waar bloedskadu val hopeloos, hartseer, mens ongelowig van wanhoop, half-geleerd in angs, om middernaglug klop tot God se troon met skree en verwyt, dorre siele-woestyn, stil word onder vertikale blouglans van die Hemele grimmigheid vir die dood in stilte soos die dood, monumentale standbeeld ewige horlosie en roekelose wee tot self […]

EK ONTHOU ALLES spatsels van my kindwees speel soos ‘n film voor my siele-oog verby jou skaterlag vir ons speletjies entoesiasme as jy popklere brei sien jou skulpies bewonder op Jeffreys se strand sien jou onkruid uittrek vroegoggend in die tuin hoe jy melktert maak in die kombuis die reuk van Kersfees dwarsdeur ons huis […]

KERSFEESKIND gevorm, gebore, gegee om te gee gekom om te dien om ons wat blind is die waarheid te laat sien geslaan, geskel, gehaat verwerp alleen aan ‘n kruis gesterf ek eet ‘n stukkie brood en drink ‘n slukkie wyn Here, laat U lig in my ook skyn (ps 104:15) © Barbara Smit – 22/12/2010

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed