Jongste aktiwiteit:

Vertel my die verhaal van Jesus

Vertel my van Jesus,
skryf elke woord op my hart
kosbaarste,
soetste wat ek ooit gehoor het

vertel hoe die Engele in ‘n koor,
sing toe hulle Sy geboorte verwelkom
“Eer aan God in die hoogste hemele!
Vrede en goeie tyding op die aarde. “

vertel van die kruis waar hulle Hom vasgenael het,
in angs en pyn
vertel van die graf waar hulle Hom neergelê het,
dat Jesus steeds lewe

liefde in die storie so sag,
duideliker as wat ek ooit kon sien.
vertel, en laat my huil terwyl jy fluister,
Liefde se losprys vir my

©Marike Erasmus




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed