Liefde
Liefde ‘n soete vrug
liefkosings
van walsende sonskyn
goue blom – melodië saamgeflans
maak ‘n hart vol
wat die mond laat oorloop
na ‘n hand wat die woorde
in ink op papier doop
soos vonkelwyn
sag, dog soet
mooiste taal
©Marike Erasmus
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.