KERSFEESKIND
KERSFEESKIND
gevorm, gebore, gegee om te gee
gekom om te dien
om ons wat blind is
die waarheid te laat sien
geslaan, geskel, gehaat verwerp
alleen aan ‘n kruis gesterf
ek eet ‘n stukkie brood en drink ‘n slukkie wyn
Here, laat U lig in my ook skyn (ps 104:15)
© Barbara Smit – 22/12/2010
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2017 – Kersfeesvieringe projek