Jongste aktiwiteit:

Lankal

Ons het lankal terug gesterf
bietjie vir bietjie
elke dag …
en nie in daardie finale uur
mekaar bebloed met
gedigte vol
ou wonde wat nie wou genees
en grys lug vol geheime
in leë monde afgeëts …
die skrif was lankal teen die muur
want in ons reis na mekaar
het ons alreeds ons storie klaar geskryf
©Sonja Peacock – 2017




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed