deur Sonja Peacock vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Wetenskappe Share: Related: grond Die duif en die doop 30 Desember 2017 393 views 0 Komentare 0likes Toeval Tussen gister en die hede speel sinkronisasie sy spoor in ‘n konnekteer die kolletjies kringloop dieselfde op twee plekke wat hande vat uiteenlopend en tog soveel in gemeenskaplikheid ©Sonja Peacock – 2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next