Somersnagte
ademloos hang die lug – stil en dik en warm – in die donker nag geen wind wat roer geen ster wat deur die blare vir jou loer swart wolke sloer – lui, geluidloos, swanger – swewend deur die donker lug prentjies geskets in geel en pers en silwerig deur die maan se dowwe lig […]
Christusfees
op ‘n stille nag in Betlehem het ‘n engel aan skaapwagters verskyn saam met ‘n engele koor ‘n blye boodskap gebring van ‘n verlosser se geboorte in ‘n krip toegedraai in doeke agter in ‘n stal vind hul die kindjie klein ‘n koning vir ons gebore uit die ooste terwyl die ster hul na Jesus […]
Hartswense vir jou
Vir jou wens ek ‘n kerstyd gevul met vrede, vol van lig. ‘n Tyd waarin geloof jou treë op elke toekomspad sal rig. Ek hoop dat inner blydskap in hierdie mooiste feesseisoen vir jou ‘n metgesel sal wees in al jou late en jou doen. Nog ‘n jaar sal haas verby wees – ek wis […]
Kersnag in die Karoo
Heel die hemel kyk neer oor vaal bossies en klip na ‘n stal en ‘n windpomp naas ‘n kraal en ‘n krip. Al die melkweg se sterre skitter helder daarbo – oor ‘n stofpad wat kronkel deur die dorre Karoo. En elke naguiltjie roep sodra die son ophou skyn en laat gesange vol hoop deur […]
LIEFDESVERHAAL
LIEFDESVERHAAL was jy nie hier by my gewees nie sou ek nogsteeds na liefde soek my storie sou nie dieselfde lees nie was jy dalk in ‘n ander een se boek alleen sou ek deur my dae swerf soekend na jou lag se sprankel wie sou my met liefde bederf wie sou kon keer as […]
Nie gebou vir gate grou
Nie gebou vir gate grou. Ek sien ‘n man wat in sy werksbakkie sit en pap eet, met vaal vleis in ‘n dooie sous. Daar dryf drie stukkies wortel. Die vleis is min, die pap baie. Hy het onder die koelteboom in die doodloopstraat parkeer. Ek blameer hom nie, die son hamer op die teer […]
Hond se gedagtes
Hond se gedagtes Janee, ek moes dit geweet het. Daai klein bruin bliksem moes nie hier kom rondsnuffel nie. Die baas het hom gesê om te voesek, maar hy het teruggekom. Ja, in dieselfde nag het hy weer deur die gat in die heining gekuip. Ek en die susters het hom ook gesê hy moet […]
SOEK EK NA JOU
SOEK EK NA JOU vers 1 Soek ek na jou in honderde gehore Sonder jou, is ek heeltemal verlore smag ek so, na jou stem in my ore so is my drome opnuut gebore vers 2 Soek en na jou in honderde gehore sonder jou, is ek heeltemal verlore soek ek na jou, om my […]
ONS BLOU BULLE
ONS BLOU BULLE VERS 1 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ons stap saam, na die rygby baan om ons Blou spannetjie, by te staan VERS 2 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ondersteuners, wat blou truie dra ondersteuners, wat die […]
WINTER HART
WINTERHART Vers 1 Winter Hart, sny reg deur my wens jy was hier langs my sy? wag ek alleen, op die treinstasie wag ek vir jou met jou bagasie Vers2 Winter Hart, sny reg deur my wens jy was nou langs my sy wag ek alleen op die hout bankie met my warm stommende drankie […]