poëtiese kierie
in deining van see is daar ‘n kierie wat swaai wat golwe aanwys hoe en waar so het die wind ‘n rigting aanwyser wat haar wys waarheen om vog te bring net ou mense loop tog met kieries behalwe dié wat siek geword het dit nodig het om regop te bly maar elke mens het […]
KAAPSTAD SMAG NA WATER
KAAPSTAD SMAG NA WATER Kaastad is droog sonder water so smag die mense na water droog soos die dorre woestyn in mense se harte is hewige pyn die smarte en pyn sal verdwyn dorre aarde wat die son verskroei mense is ge boei om water te besnoei waar hulle harte op die oomblik bloei mense […]
Gypsy Meisie
Gisteraand nog was ek ‘n goudgeel gypsy by die mark vasgevang, geweb in die wind se liefdes kunstige warboel toe skielik gaan lê die wind onder my wye romp … kom hang alles pap soos ‘n doeklose seuntjie in ‘n warboel tuimel ek in my valskermromp terug geneusring in my ronde oorbel verwurg in my […]
16dae van Aktivisme abuse
16dae van aktivisme van abuse hemel mense word net wakker en kom net by ons lewe in die nuwe eeu van die kind derduisende verongeregte vroue en kinders vrouens en kinders het ook regte hulle word mishandel en verniel mense kan jou soms lelik seermaak of bang maak om jou seer te maak of bang […]
Lees jy my?
my builtelyne sien jy met die eerste oogopslag my binne lyne lees jy – jy lees dit elke dag maar tussen al die lyne lê die wete van my wese die ongeskrewe woorde die mis- of ongelese en hoe sal jy dit verstaan ek ken self nie eens die taal nie om dít wat tussen […]
Passerdans
My gedagtes tiekie met ‘n wilde swaai nes ‘n passer se draai Waarom…? Die dans duur voort op eie koers net om weer terug te keer Waarom…? Stormkolk in my hart wonder draai vir draai hoekom word liefde verraai W a a r o m…?
Deur die lewe gekloon
Deurdrenk drup dit af teen my siel en vergader in poel waar ek bitter kniel Sarkasme Wantroue Twyfel Minagting Ek is deur die lewe gekloon tot misantroop van geloof en vertroue gestroop
Dadaïsties (Surrealisties)
Klein bietjie ganja blom in heimat vol vrede en rus Klein bietjie blis teen die gemis wat altyd is Wolke word beelde beelde drog voort geen ritme of akkoord Ure beraadslaag om my ewewig met elke tik te pluk
Anderdag
Ek wens vanaand na ‘n dag op die strand wat voel of in ‘n ander lewe so lank gelede Die son op my vel en wind deur my hare geen sorge geen kla Vakansietyd Verledetyd ‘n lewe afgesluit Dit was anderdag toe als so anders was as hier en nou se gemis hier waar net […]
kersfees (akrosties)
krisant euforbia ranonkel sewejaartjie fuchsia epigram enjambeer skepping ©Teárlach