KAAPSTAD SMAG NA WATER
KAAPSTAD SMAG NA WATER
Kaastad is droog sonder water
so smag die mense na water
droog soos die dorre woestyn
in mense se harte is hewige pyn
die smarte en pyn sal verdwyn
dorre aarde wat die son verskroei
mense is ge boei om water te besnoei
waar hulle harte op die oomblik bloei
mense vra dat ons moet bid
mense laat ons saam kom sit
mense kom nou saam en bid vir water
storms en wind bring die reen weer later
GOD is die skepper van Hemel en aarde
ons bid vir U hulp op hierdie sondige aarde
reen en water is het die grootste waarde
maak die hemelse sluise oop vir water
GOD ons vra vir vergifnis en U genade
Eleen van Deventer Vorster
kopieregte voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.