Dadaïsties (Surrealisties)
Klein bietjie ganja
blom in heimat
vol vrede en rus
Klein bietjie blis
teen die gemis
wat altyd is
Wolke word beelde
beelde drog voort
geen ritme of akkoord
Ure beraadslaag
om my ewewig
met elke tik te pluk
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Toom
Met dada kan jy nie argumenteer nie. Daar's nie woorde voor nie. Maar ek kan hoor as hy praat. Die getik pluk ook aan my ewewig. Dankie. GvT