Jongste aktiwiteit:

Lewensblare

Lewensblare

© Ryno du Plessis 2026

Soos blare in herfs, waai herinneringe van die verlede ook soms weg.

Soos lewenswinde waai, behou elke mens, soos elke boom, nie die blaar wat val nie, maar die koelte wat bly.

Lewensherfs, vat die lelikheid weg, maak plek vir lente wat wag.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed