Jongste aktiwiteit:

medemens

op my duin lê ‘n vraag
dit lê uitgestrek soos die see
ver oor die buigende horison
gaan draai dit in anderland
wie is my medemens dan
die ene wat my gister
met duisende verkul
of die ene wat
ek net sien
en nooit
mee
gesels
of besoek
is dit dalk
die een
naaste
aan
my

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed