
ironie of parodie
landbouer het koring gesaai
dief in nag het onkruid gesaai
saam groei dit tot oes gereedheid
dan word kaf van koring geskei
mens is geskep na beeld
dit was so goed gekeur en mooi
was daar ook ander geskape
wat die kaf sal wees
mens wat goed was regeer
ontwikkel en vermeerder wyd
kaf vervuil en verwoes heeltyd
laat diep spore in die grond
sou daar meer wees
as wat die oog en brein sien
is daar ironie of parodie in
die skeppingsverhaal
©Teárlach
(satire)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.