Jongste aktiwiteit:

Die dag toe Signac by Seurat beknies.(brons)

Tóe die santekraam wat swymel in peripetie
om murgpere van hul vere té sku
en die vermurwe kwas slempend
die naak doek betas
het die fees kwintessens
die purperwinde oor die kraal
van die ou trein op sy verlate ou spoor
laat stoom en
met die klapwiek
van die voëls
is die meester
in ‘n gleuf odieus
toe die donker wolke
sy lig verflou.

©Morné du Preez




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed