Jongste aktiwiteit:

moeder

 

 

vier keer het sy gebaar

regte vrou – regte tyd

harde bene gekou

maar was getrou

in wit getooi

confetti gestrooi

oor twee dogters

en twee skoondogters

troubelofte gelewe

vorentoe gestrewe

hard en sinies geword

weer sag en beslis geraak

lewe is ‘n stryd van sterk vrouens

wat soms vir almal sterk moet wees

geen kans vir swakkelinge meer

aanhef lê voor

vir elkeen

wat nog sing

in die koor

moeder

was

en is jy

sal jy

altyd bly

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Koos Elsum het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak