Jongste aktiwiteit:

Liefdesvers

Liefdesvers

Jy het vir my ‘n bos rose gestuur
dit was rooi-oranje-pers
smeulend warm ‘n vuur
jy verbaliseer my oë se emosie
jou stip-kyk krummel
my weerstand tot
e
r
o
s
i
e
warm rose wat ons bind
ek is weer van voor-af
weer blind

Tia©️
16/1/19




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed