Jongste aktiwiteit:

Monodie liefdes lied

Monodie liefdes lied
Ek skryf vir jou n’ liedjie my lief
melodie saamgevoeg in n’ monodie
tema , jy is my hartedief
aanloklike dankliedjie
van vroegoggend besing ek jou skoonheid
bewonder onbepaalde ware liefde
omgee en ondersteun met bereidheid
my lief jy is my alles…
sing al jare uit bewondering
vir my huweliks vrou
jou man se lewe verandering gebring
gelukkig saam jare terug getrou
liefdeslied met romantiek wat ek bied
woorde wat uitspring in my lied
nog altyd so verlief…
nooit ophou jou besing, my lief



1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed