net ek en die wind
die son breek bleek oor die horison
nog ‘n dag se lëe belofte sonder jou
‘n visarend eggo my hartseer
oor kranse van beton
en in die stilte van alleenwees
snik my hart ‘n bitter traan
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Julie 2023 – OOP projek