Jongste aktiwiteit:

Familie Stryd

houtgrein sny

paadjies in die blad

van ouma se tafelblad

bars oop aan die koppenend

 

eetgerei staan deurmekaar

vuil, reg vir opruim

oorloopvol boorde

lê in dun dermkanale

 

pa kondig aan

kom ons speel almal

ń samespel waar niemand wen

ons verloor net hartlik saam

 

pietie eiegeregtig arrogant

toe loop dikbek weg

nou stokoud

nogsteeds skatryk




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed