YS KOMBERS
skoon koud
wit koud
versteek verberg
onder die ys kombers
wat toevou en vriesbrand
in my neus
en die lug vars
in my longe pomp
hande gebondel
beskut teen
brandende koue
en die winter
wat in my rugstring
kom lê
(C) HMellet
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.