op
heeltemal klaar
gatvol verby daar
waar daar ookal kan wees
vanuit die uitsig van my duin
sien ek vandag die plekkie: op
eerste keer in baie lang tyd
maak lugspieëls nie sin
spel geen beloftes uit
klaterende lawaai
van gestroopte
ratte wat
knarsend
tot stillstand kom
op die onverkose plek
van heeltemal op
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.