Jongste aktiwiteit:

Reëndruppelseën

Daar’s geen droë oog
in my Godshuis nie
net ‘n juigkreet van engele
wat dans op hemelmusiek
soos die maan in die naglugruim
sirkelloop om die see
wat sy garing afrol tot by die kus.

©Zebulon Kochk
Zebbiekaans.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed