Rooi was die maan
Rooi was die maan, met kaptein Rooies selfvoldaan.
Storms het gewoed, maar Rooies hou nog moed.
Die laaste brander breek,Rooies se skip het gebreek.
Al wat oor was, is sy troon uitgespoeg van die oseaan
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.