wenning
kom-pe-ti-sie
wen jy die koek
wen jy ‘n pop
by tombola
kom-pe-teer
wen jy respek
word jy skatryk
by die Lotto
in-skry-wing
hardloop jy saam
aan lewenswedloop
wen jy vertroue
eer-ste-kom
gaan jy voor wees
vroeg daar arriveer
eerste jou kop neerlê
vier elke klein wen
geniet elke klein oorwinning
reik na die wenpale in jou lewe
wat-is-wen-tog-‘n-won-der-lik-ke-ding
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.