deur Ryno Du Plessis vir Gedigte Share: verwante: Jy en die Nag verward 7 Februarie 2026 124 gesien 0 Komentare 0hou van Wals N lied wil ek graag sing, dankbaar vir wat die lewe bring. Met n wysie vals, skryf ek eerder oor die lewens wals. Foute het ek gemaak, maar ek dank my God vir Sy groot vryspraak. Ryno du Plessis Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende