Net nog een
Net nog een
Nog net een dan is alles beter, gister vergete.
Belowe dit is die laaste een, dan sal ek myself speen.
Dalk een te veel, een te laat, hoe sal ek dan maak.
Die vrede in die bottel, verborge eers dit wat verbrokkel.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.