Sossusvlei
Sossusvlei
Jy praat sonder woorde, los die wêreld stom.
Jou duine brul soos, n honger leeu.
Eens n vlei gestop deur die wêreld se grootste duin, met sy bewegende stert.
Steeds leer jy ons n lewens les, maak nie saak wat die lewe mag bring, daar is altyd iets om oor te sing.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.